Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Lieflike kleindorpie-atmosfeer, oulike winkels en eetplekke. Elephant Whispers was pragtig, asook die Zipline en swing by Graskop Lift Company is die moeite werd om te besoek."
"Nie veel om te doen in die dorp of mall nie. Mense is baie vriendelik, iets wat mens nie sommer sien in die stad nie."
"Vriendelike gemeenskap in Mkhondo. Plaaslike beurtkrag, gekombineer met ESKOM se beurtkrag veroorsaak dat daar soms net 'n paar ure uit die dag wel krag beskikbaar is. Die paaie in Mkhondo is tans in 'n baie slegte toestand."
"Dit raak nou te kommersieel. Te veel huise, maar is nog steeds 'n lekker plek om te besoek. "
"The area is beautiful and definitely worth the visit. Just be careful, the roads are horrible and have many deep potholes. I lost a tyre on the road between Lydenburg and Dullstroom after I hit one of them."
"Daar is baie mense, en van hulle ruk hand uit. Marlothpark sukkel om alles onder beheer te hou."
"Gorge Lift and Big Swing experience is worth every penny. Visit African Cuisine and say hello to Jeffrey who went the extra mile to make us comfy. Would like to go back soon, hopefully roadworks will be completed soon."
"Daar is winkels wat voorsien in jou basiese behoeftes. Swembaddens en glyplanke. Lekker eetplekke en soms ook 'n basaar. Dit is so lekker om wakker te word met diere om jou wat so mak is en uit jou hand uit eet. Maak seker om gesonde kos saam te vat vir hulle. Kinders geniet dit vreeslik baie."
"Beautiful church and the bakery is open 7 days a week! Lots of restaurants closed in May. Sleepy town, but we enjoyed it."
"Ongelukkig het die Highland Pub & Restaurant Restaurant nie ons 10% afslag gegee toe ons aandete daar geniet het nie. Dit is nadat ek gevra het vir die beloofde 10% afslag. Het toe al die ander aande by ander eetplekke in Graskop gaan eet."
Mbombela (Nelspruit), Mpumalanga
Die Rooi Duiker Self-Catering Unit"We were pleasantly surprised by the lushness of the area we stayed in. It seems the town is not doing too badly, considering the decay of many towns in South Africa."
"Ongelooflike omgewing. Beslis die moeite werd."
"Die slegste, swakste (grond)paaie in Marlothpark! Beslis nie net van die onlangse reën nie. Sal niemand aanbeveel om nou soontoe te gaan nie."