Verified Reviews
Mpumalanga
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Mpumalanga
Rated 4.4 out of 5 based on 10162 reviews.
"Wonderlike vakansiebestemming. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou."
"Dullstroom is 'n pragtige dorp. Baie oulike winkeltjies en eetplekke. Daar moet net aandag gegee word aan die grondpaaie in die dorp. Sommige winkels het nie plaveisel waar mens buite parkeer nie. Met ons besoek het dit omtrent heeltyd gereën en dan moes ons deur die modder sukkel na ons motor."
"If you are self-catering you need to stock up in White River. Hazyview shopping is not great."
"Die lekkerste klein kultuurdorpie. Die bakkery en The Goats House is 'n moet om by te gaan eet. Die mense is ongelooflik hulpvaardig en vriendelik. Ons het ons kuier ongelooflik baie geniet. Sien julle gou weer."
"Die gastehuis is in Mhlatikop, 'n veilige woongebied naby die Malelane-hek van die Krugerwildtuin."
"Beautiful small town. Built for a relaxing break away from the all-Big metros and hustle. A peaceful environment with tranquil winds and serene mountains."
"Sal beslis weer besprekings in daai area doen, om die diere daar te sien rondloop."
"Mense is so vriendelik. Interessante winkeltjies. Heerlik geëet by Mayfly. "
"Pragtige dorpie, vriendelike mense, puik restaurante en winkels. "
"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."
"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."
"Paaie is bietjie sleg, met al die reën sal hulle sekerlik die pad nou skraap."
"Very beautiful scenic drive from Doornkop farm side. More wildlife to see. Bundu bashing road that adds nicely to the trip."
"Great plek, baie diere te sien. Winkels en restaurante kan duur raak, maar dit bly die moeite werd."