Geverifieerde Resensie
Muizenberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Muizenberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 29 resensies.
"Great activities, restaurants and shops to visit in walking distance."
"It gets quite cold. But the location is absolutely beautiful and worth every cent spent. "
"Daar is stalletjies. Als is naby en dit is baie still in sekere gebiede soos Parkland Island. "
"The sea temperature is warmer than that on the west coast which was a pleasant surprise. Beach area is lively, clean and safe with numerous restaurants in walking distance. Hire a wet suit and surf board right on the beach front and enjoy the waves."
"Muizenberg is lovely. We ate supper at Carla's in Muizenberg, which we really enjoyed very much - Kalk Bay and Fish Hoek is a short drive away. Staying in Kalk bay would probably be a better option for exploring the area."
"Muizenberg is werklik die mooiste vakansieplek nog. Sal Muizenberg aanbeveel vir enige iemand."
"Sal vir seker weer gaan. Vriendelike mense sentraal geleë naby winkelsentrum en strand. Tien dae van pret plesier, son, branderplankry lesse en rustigheid geniet. Presies wat ons verlang en nodig gehad het."
"Ek persoonlik is baie lief vir daardie area van die Kaap. Dit het 'n spesiale atmosfeer en 'n kultuur van sy eie. Die diversiteit is vir my 'n pluspunt. Die uitbreiding van die Capricorn Winkelsentrum is 'n pluspunt, alles dus in minder as seker 3 km. Die restaurante se spyskaarte is diverse en maak voorsiening vir alle behoeftes. "
"Muizenberg is een goede basis om vele uitstapjes te maken. Goede verbindingen met Kaapstad."
"The south-easter is always a problem. Lots of lovely restaurants and cafe's. Gaslight café has good food at very reasonable prices. Breakfast there was very nice and not at all expensive."
"Ons is altyd lief vir Muizenberg tot Simonstad. Die strande en strate was skoon, geen Rommel wat rondlê nie. Skoon omgewing is vir my teken van beheer en sekuriteit. Ek sal vinnig onveilig voel as plekke nie skoon is nie."
"Love die dorp, die see koud maar lekker geswem. Die restaurante se kos is ongelooflik lekker en bekostigbaar."
"Seal Island, The Penguin Colony, Naval Museum, Simon's Town Museum and Cape Point is worth a visit."
"Muizenberg het alles wat jy nodig het. Van winkels, eetplekke en 'n lekker strand."