Geverifieerde Resensie
Myoli Beach
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Myoli Beach bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 78 resensies.
"Baie mooi, alles skoon, vriendelike mense en daar is uitstekende restaurante en winkels."
"Ek wil weer na Myoli Beach gaan, maar dan wil ek 'n week kuier, want 1 aand is te min."
"Baie mooi, skoon en vriendelike omgewing. Dis duidelik dat die inwoners baie moeite doen om die strande skoon en netjies te hou."
"It was nice and clean and peaceful, just not sure how it will be during high season. "
"Pili Pili restaurant is an absolute must visit. Excellent food at very reasonable prices situated right on the beach. The various Saturday markets are well worth a visit."
"Dis 'n mooi skoon strand met heerlike rotse wat beskerming bied as die wind nukkerig raak."
"A very clean and beautiful beach with friendly people and safe swimming opportunities. "
"Myoli Strand is 'n pragtige groot strand waar 'n mens nooit beknop voel nie. Daar is baie plek vir almal en die see is 'n perfekte temperatuur om lekker te swem!"