Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedings
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Natalse Middellande
4.4/5
volgens 954 resensies

Lees regte resensies van Natalse Middellande van 954 geverifieerde gaste.

Indien jy Natalse Middellande besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Natalse Middellande.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Natalse Middellande Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Natal Midlands accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Natalse Middellande akkommodasie

Bladsy 9 - 302 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Meander In

B&B in | Howick, HowickNatalse Middellande
Vanaf
R1 450
per nag, vir 2 mense

Meander In is in die hartjie van KwaZulu-Natal se Midlands en is ideaal vir gaste wat van die rumoer van die stad a...

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag, vir 2 mense

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 8)

Meshlynn Farm Cottage is 'n huislike selfsorgkothuis in die hartjie van die pragtige Kambergvallei in die Sentrale ...

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Kunsvlieghengel
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 8)

40 Fraser Street B&B

B&B in | Howick, HowickNatalse Middellande
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

40 Fraser Street B&B is weggesteek in 'n groot, pragtige tuin met makadamia-, avokado- en ou eikebome wat oorgenoeg...

Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geen Rook Binnenshuis
Daaglikse Skoonmaakdiens
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense

Netherwood Nguni Cottage

Selfsorg in | Balgowan, BalgowanNatalse Middellande
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)

Netherwood Nguni Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in die Middellande in KwaZulu-Natal. Di...

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)

Netherwood Reedbuck Cottage

Selfsorg in | Balgowan, BalgowanNatalse Middellande
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)

Netherwood Reedbuck Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim kothuis in die Middellande in KwaZulu-Natal....

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)

Giant's View Village

Selfsorg in | Rosetta, RosettaNatalse Middellande
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)

Giant's View Village bied selfsorg-eenhede op 'n landgoed ongeveer 8 km vanaf Nottingham Road in die hartjie van Kw...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Vanaf R2 000
R2 000 R1 800
per nag (plek vir 4)

Gratis kansellasie
Vanaf
R3 520
per nag, vir 7 mense

Zebra Cottage is in Estcourt, KwaZulu-Natal geleë. Dit bied gehalteverblyf wat ideaal vir sakereisigers of vakansie...

Swembad
Braaiplek
Wildkyk
Kombuisgeriewe
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R3 520
per nag, vir 7 mense

Gratis kansellasie
Vanaf
R1 900
per nag, vir 5 mense

Nyala And Impala Chalets is in Estcourt, KwaZulu-Natal geleë en bied 'n rustige wegbreek weg van die gewoel van die...

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Perdry
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag, vir 5 mense

Notts Cottage

Selfsorg in | Nottingham Road, Nottingham RoadNatalse Middellande
Vanaf
R2 400
per nag, vir 4 mense

Notts Cottage is 'n luukse selfsorgkothuis op 'n veilige landgoed in Nottingham Road in die KwaZulu-Natalse Middell...

Braaiplek
Veilige Parkering
Kombuisgeriewe
Geen Rook Binnenshuis
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 4 mense

Gratis kansellasie

Bosch Hoek Lodge

Lodge in | Balgowan, BalgowanNatalse Middellande
Vanaf
R1 920
per nag, vir 2 mense

Bosch Hoek Lodge is in die skilderagtige Middellande van KwaZulu-Natal geleë, in 'n rustige omgewing wat deur diver...

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Swem
Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R1 920
per nag, vir 2 mense

'n Plek waar golwende heuwels en plattelandse rus mense inspireer om kunswerke te skep. Dit is 'n unieke bestemming, wat besoekers dikwels vaagweg herinner aan die Engelse platteland, of 'n Hobbits se fiksionele blyplek. Maar die Natalse Middellande is eie aan Suid-Afrika. Die Midlands Meander word...

World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem