Geverifieerde Resensie
Newcastle
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Newcastle bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 93 resensies.
"Baie skoon dorp en geen slaggate nie, alle ligte en robots in werkende toestand."
"Newcastle is a growing metropolis with easy-to-access shopping facilities and well served by a network of reliable routes including the N11 which connects Gauteng to KwaZulu-Natal. The town is worth stopping over at if not spending a night, or more."
"Ek het nooit besef Newcastle is so 'n groot dorp nie en was jammer dat ons nie meer tyd daar kon spandeer om die omliggende gebied te besoek nie - baie ryk aan geskiedenis. "
"Die middedorp het heelwat agteruit gegaan sedert ek laas daar was. Was nie baie beïndruk met die Casino nie. Die casino-kompleks was nie familievriendelik nie en mens het baie meer verwag. Benodig baie meer entertainment soos Suncoast in Durban en Boardwalk in PE."
"The road are not the busy so there's no traffic, when you get closer to the barn wild olive, the road starts being beautiful, the scenery changes, you start seeing beautiful mountains and lush green pastures, nature is all over, the air becoming clean. My experience of Newcastle was really good."
"Sal beslis moet plan maak om iets te kry wat die mense en kinders kan gaan geniet om te doen. Hulle cinnemas is op so aaklige deel van die dorp dat 'n mens te bang is om soontoe te gaan. "
"Sal volgende keer beslis langer wil bly en meer wil sien wat Newcastle alles bied."
"Die omliggende dorpies was baie mooi. Ons het na Memel en Vrede gery en dit baie geniet."
"It's a beautiful place with a lot of beautiful views. Perfect place to just relax and have peace of mind. "
"Die omliggende dorpies en gemeenskappe is baie mooi rondom Newcastle en baie geskiedkundig."