Verified Reviews
North Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 3232 reviews.
"Richardsbaai het nie 'n ideale swemstrand nie. Dit is 'n lekker area vir visvang, en bied 'n lekker waterfrontuitsig vanaf die klompie restaurante in die area. Die bewoners is opmerkend vriendelik en daar is interessante aansigte op die erosie-verwoeste duine al langs die strand af."
"Baie mooi. Maar die Sappi fabrieke beskadig die omgewing en besoedel die water. Jy sien dit in die seelewe. Onwettige netgooi deur die gemeenskap daagliks al is die border op."
"What a beautiful place to visit. Love that it has the bush and ocean. Cape Vidal is a must. Such a pity the showers at the beach don't work. Not even mentioning the state of the beach toilets, what a mess!"
"Nie so gehawend soos verder suid nie. Ballito is sentraal in die Suid/Noordkus met goeie winkels en kuierplekke."
"By verre beter as die Suidkus. Sal veel eerder Noordkus besoek as om weer Suidkus toe te gaan. Infrastruktuur was baie beter."
"Baie mooi area, wild. Bedelaars en middelverslaafdes maak dit plek-plek soms ongemaklik. Cape Vidal is goed om te besoek om die ongemaklike situasies te vermy."
"Wonderful place! Just note the load-shedding times, so have some fun things planned during those times of darkness when on holiday!"
"Ballito het laasjaar 'n storm deur gegaan. Daar is duidelik nog tekens van waar die storm verwoesting gesaai het. Die mense is vriendelik en die diens is oor die algemeen goed."
"Lekker rustige kusdorp. Nie so oorweldigend soos die groter bestemmings nie, maar restaurante was wel oorweldig oor die vloed van mense oor 'n lang naweek."