Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"4 stars for its 5 min access to Manyane gate. Otherwise unfortunately no shops or restaurants but if you plan ahead, it's not an issue. The main reason for staying in Mogwase would be to access to the park and affordable accommodation."
"Die verval van die paaie en omgewing was nogal vir ons skokkend, veral met die riool wat uit die plakkerskamp straataf beweeg en dit naby die landbouskool Wagpos. Dit is maar die geval oral in ons land. Dit bly maar vir ons as landsbewoners 'n hartseer verhaal."
"Klerksdorp is 'n pragtige plek, maar die paaie is vreeslik sleg en besaai met slaggate. Ek glo die winkels doen baie goed daar."
"Goot Marico is mooi, maar baie verwaarloos. Het uit gery Zeerust toe om inkopies te doen. Hulle het winkel op die dorp maar voldoen aan die basies."
"Paaie is ongelukkig in haglike kondisie. Maar daaraan kan die dorp nou nie self iets doen nie."
"Mooi omgewing. Rustige dorp. Vriendelike en gasvrye inwoners. Ideale ligging om te oornag op pad na Kalahari en die Kaap."
"Pasop vir misdadigers wanneer 'n mens vanaf die weste in die dorp inkom. Daar is ook altyd spoedlokvalle op die pad uit in die ooste."
"The roads are in a very poor condition due to a lot of potholes. Regardless the local populace is very friendly."
"Kies inkopie-plekke versigtig a.g.v. hoë misdaad. Vermy middestad. Matlosana Mall en Flamwood Walk voel veilig met alles wat jy benodig, ook die PicknPay hyper en omgewing."
"Access to river to swim could be made easier. Our visit to the eye was terrible. A very rude young man demanded R200 rand from us for parking on the grass which I declined to pay and left the area. The road was a nightmare."
"Ons hou nog altyd van Klerksdorp. Beplan om in die jaar daarheen te verhuis."