Verified Reviews
North West
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in North West
Rated 4 out of 5 based on 2304 reviews.
"Dit raak so bietjie oorvol. Die paaie rondom die dam kan dit nie regtig hanteer nie."
Potchefstroom Central, North West
Cross Roads Inn"Aardklop was fantasties en sit Potch op die kaart."
"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."
"Sannieshof is not a travel destination as such. It is good to drive through to experience the place, but that is all."
Potchefstroom Central, North West
Camelot Guest House & Apartments"Goed geleë vir 'n besoek aan NWU."
"Die kroeg in die dorp is baie goed ingerig en hulle kos is heerlik. Die eienaars is baie vriendelik. Ek sal hulle beslis aanbeveel. Gaan doen beslis die Mampoertoer en gaan besoek ook die Groot Marico Oog (Kristal skoon water en lekker vir swem). "
"Rustige area, maklik bereikbaar. Voertuig was veilig en pad was mooi, wat meer kort 'n mens."
Potchefstroom Central, North West
Cul-de-sac Gastehuis"Dit was so lekker om Aardklop te kon bywoon! Dit was so netjies en skoon en mooi groen! "