- Barkly-Wes(8)
- Brandvlei(3)
- Britstown(16)
- Calvinia(31)
- Carnarvon(22)
- Colesberg(53)
- Daniëlskuil(4)
- De Aar(10)
- Douglas(12)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(18)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(16)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(28)
- Loeriesfontein(13)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(14)
- Noupoort(4)
- Pofadder(8)
- Port Nolloth(22)
- Postmasburg(11)
- Prieska(18)
- Richmond(14)
- Springbok(43)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(30)
- Upington(94)
- Vanderkloof(14)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(6)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1063 lekke plekke om te bly
Boutique Guesthouse Hanover is in die prentjiemooi Karoo-dorpie, Hanover, op die N1- en N10-kruising geleë. Gaste k...
Rondawel Guest Farm is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is op 'n werkende plaas geleë net duskant ...
Riverbank Lodge bied 'n verskeidenheid eenhede aan paartjies en klein gesinne. Al die eenhede het gemaklike bedde...
Koppieskraal Kameelplaas bied 'n unieke kampervaring op 'n plaas wat 223 km buite Upington in die Noord-Kaap geleë ...
Die Baai se Bek Studio is 'n lieflike, vrystaande selfsorgeenheid in Hondeklipbaai. Dit is ideaal vir 'n oornagplek...
Rooidam Campsites is ideaal vir gaste wat van die Kaapse Suidkus en die Oos-Kaapse gebiede na Namibië, Kgalagadi of...
Ka-Ma Lodge bied 'n huislike omgewing en is die ideale oorstoppunt wanneer jy van Johnnesburg na Kaapstad reis. Die...
Chrizaan Guest House bied 2 eenhede wat smaakvol versier is en in die hartjie van die Groot Karoo in Colesberg gele...
YellowStone is 'n pragtige boho-sjiek, rustieke verblyf in Kuruman, perfek vir gaste wat 'n gerieflike oornagplek s...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer