- Barkly-Wes(7)
- Brandvlei(2)
- Britstown(18)
- Calvinia(29)
- Carnarvon(21)
- Colesberg(48)
- Daniëlskuil(5)
- De Aar(12)
- Douglas(11)
- Fraserburg(10)
- Garies(3)
- Griekwastad(1)
- Hanover(17)
- Hartswater(8)
- Hopetown(8)
- Kakamas(9)
- Kamieskroon(13)
- Kathu(34)
- Keimoes(19)
- Kenhardt(1)
- Kuruman(27)
- Loeriesfontein(12)
- Loxton(12)
- Nieuwoudtville(13)
- Noupoort(4)
- Pofadder(6)
- Port Nolloth(22)
- Postmasburg(12)
- Prieska(18)
- Richmond(15)
- Springbok(42)
- Strydenburg(2)
- Sutherland(31)
- Upington(90)
- Vanderkloof(12)
- Victoria-Wes(16)
- Vosburg(7)
- Warrenton(3)
- Williston(9)
Indien jy Noord-Kaap besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Noord-Kaap.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Noord-Kaap Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Northern Cape accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Noord-Kaap akkommodasie
1051 lekke plekke om te bly
Janke Guest House bied gerieflike verblyf in die historiese dorpie, Kuruman. Ons gastehuis is op die R31 geleë en i...
YellowStone bied 'n sjiek, boheemse, rustieke verblyf in Kuruman en dit is ideaal vir gaste wat 'n gerieflike oorna...
The Station Master's House is 'n rustieke en bekoorlike plaashuis wat in die hartjie van die Karoo geleë is. Hierdi...
Die Skuur@Douglas is aan die buitewyke van Douglas geleë en bied rustige en gerieflike verblyf aan enkelreisigers, ...
Oriebruggie Accommodation is 'n selfsorgeenheid in Calvinia, 'n sonderlinge Karoodorpie halfpad tussen Kaapstad en ...
Raka is 'n lieflike selfsorgkothuis in Sutherland. Die eiendom is in die middel van Sutherland en dit is naby versk...
Dag-sê Cottage is 'n knus selfsorg-plaaskothuis op 'n plaas tussen Keimoes en Kakamas. Dit is die ideale rustige we...
As jy moeg is vir die lewe in die stad, reis deur nimmereindigende vlaktes op 'n Noord-Kaapse grondpad. Wanneer jy 'n sug van verligting in die skoon lug uitblaas, gaan jy jou dorpshuis permanent wil verruil vir 'n skaapplaas. Jy gaan in die stille aand na die sterre kyk en sien dat die hemelbeeld soos... Lees meer