Verified Reviews
Northern Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape
Rated 4 out of 5 based on 9684 reviews.
"Very interesting town, with lots of eating places and interesting nooks and crannies. Beautiful old Church. Plattelander restaurant very good and plenty of good for great value."
"Dit is reg dat Colesberg eintlik merendeels voorsien in die behoeftes van Johannesburg/Pretoria na Kaapstad/Port Elizabeth reisigers, want dit is omtrent sentraal. Ek dink nie Colesberg is 'n eindbestemming nie."
"A bit too quiet for my liking but not a bad experience nonetheless. Probably won’t go back though as it was too quiet. "
"Carnarvon town itself was tiny. Not much to see or do you basically go into town for basic things you need."
"Onverwags baie oorslaapplekke en baie eet-opsies. 'n Vriendelike en skoon dorp waar jy lekker kan stap na 'n lang ry."
"Baie verblyf & eet plekke. Lekker middelpunt om oor te bly vanaf Transvaal tot Kaap. "
"Ek is van Noordkaap. Vriende van ander plekke het dit geniet was net bekommerd oor die droogte. Karoo vlaktes. Maar hulle verstaan dis maar Noordkaap."
Mc Dougalls Bay, Northern Cape
Richtersveld Experience Lodge"McDougallsbaai is 'n aangename vakansiebestemming met geen oorvol strande en verdrukking nie. Die rustigheid van die kusdorpie betower regtig 'n vakansieganger. Die inkopiesentrums en restaurante voorsien in alle behoeftes wat besoekers moontlik mag het."
"Die Oujaar trekker-en-sleepwa het so prettig gelyk. Lekker atmosfeer in die dorp. Gevoel van veiligheid."
"Nie veel te doen of sien in Hanover self nie, maar die omgewing is baie mooi. Baie gemaklike oornagbestemming tussen Die Weskus en Johannesburg."
"Nie die mooiste plek onder die son nie. Die hang af hoekom jy daarnatoe wil gaan. Kleinzee gaan nie elke toeris se voorkeur bestemming wees nie."
"Very cute little town. We enjoyed visiting the winery. People were very professional and friendly."