Verified Reviews
Northern Free State
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Free State
Rated 3.8 out of 5 based on 450 reviews.
Hennenman, Northern Free State
Sunrise B&B"Regte plaas dorpie! Rustigheid en waardering vir ons natuur."
"Parys word goed bemark, maar die prag van die natuur in die omgewing word nie genoeg beklemtoon nie."
Ventersburg, Northern Free State
Mossienes @ Hayfield"If you are a keen birder then Ventersburg is close to the Willem Pretorius Game Reserve which has good birding and animals."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Wat sê mens van die eens pragtige dorp wat so verval het? Lily's poetry, die Arcadia restaurant en Casa la Gracia maak 'n besondere verskil."
"Ons het nog nooit daar gaan vakansie hou nie, maar dit was regtig 'n wonderlike ervaring en daar is baie mooi plekke om te sien."
Ventersburg, Northern Free State
Bundu River Lodge"Dit is bietjie van 'n bekommernis hoeveel plakkerskampe reg langs die pad is vir kilometers aaneen op pad soontoe. Al is daar 'n groot muur gebou langs dit om hulle uit die paaie te hou, klim hul steeds oor die muur en maak gate daarin om oor of deur te klim. Vir veiligheid sal ek nie aanbeveel dat 'n mens in die nag daar deurry nie."
Ventersburg, Northern Free State
Die Kuierhuis"Weet nie van ander blyplekke nie, maar Kuierhuis is 'n moet."
Kroonstad, Northern Free State
Casa la Gracia"Three years ago the roads were in a terrible state. Now most of them have been tarred and the town is being upgraded. Name boards still needed."
Oranjeville, Northern Free State
J & R Residence"Oranjeville is a travel destination mostly for fishermen and it is very convenient."
"Parys is 'n baie lekker kuierplek met uitstekende eetplekke en interessante winkels."
Kroonstad, Northern Free State
DeHoek"Ons het Kroonstad as ons oornagverblyf vir twee nagte gebruik omdat ons NAMPO besoek het. "
Kroonstad, Northern Free State
Annelie's Bed & Breakfast"Besige dorp veral as jy van 'n plaas afkomstig is."
Riebeeckstad, Northern Free State
Frandori Guesthouse"Nie baie daarvan gesien nie. Ons het die aand in Welkom gaan eet - net so 10 km van Frandori Guesthouse."
Ventersburg, Northern Free State
Third Rock Guest House"Ek het nie eers geweet van die dorpie nie maar, sal beslis weer daar gaan bly oppad Kaap toe of indien ek enigsins in daai rigting ry, ry ek nie weer net verby nie."
Jim Fouche Park, Northern Free State
Little Acorn Guest House"Welkom is nie ingestel op toeristediens nie alhoewel die gastehuis definitief is. Netjiese omgewing en vriendlike mense. "
Ventersburg, Northern Free State
Mossienes @ Hayfield"A nice distance up country towards Johannesburg from Cape Town."
"Parys is 'n interessante dorpie met lekker eetplekke en winkels met die mooiste goed."