Geverifieerde Resensie
Nuwerus
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Nuwerus bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 45 resensies.
"Dit is waarskynlik 'n aftreedorpie. Netjiese huise, rustig met grondstrate. Maar daar is geen diensstasie, kafee of winkel nie. Wel 'n drankwinkel wat toe is, so nie seker of dit bedryf word nie."
"A small town near other towns and a good stay to go and see the spring flowers of the Northern Cape."
"It depends on the purpose of your visit. During the flower season, it would be situated ideally. It is also ideal for an overnight stay en route to/from Namibia. It is a good place to rest for the night."
"Goeie keuse vir rustigheid en wegbreek van besige lewe by die huis."
"Very small town with not too much to see. Centrally located for visits during flower time, and very scenic greater environment. "
"Klein plaasgemeenskap . Baie gasvry, maar nie veel om te doen nie."
"Geen groot winkels maar die rustigheid en veiligheid maak op daarvoor. Regte plek om te gaan rus."
"Baie dankie dat julle die huisie so mooi gerestoureer het, sodat ons daar kom slaap."
"Alhoewel daar 'n winkel met die basiese is, moet jy seker maak jy koop vooraf wat jy gaan nodig hê."