Verified Reviews
Observatory
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Observatory
Rated 3.5 out of 5 based on 8 reviews.
"Daar is baie studente wat nie so goeie maniere het nie en ek moes 2 bakleiery aanskou."
"Alles is so opmekaar! Die strate is baie nou. Swaar verkeer. Alles dinge waaraan 'n persoon moet gewoond raak. Maar het nooit enige probleme ervaar nie. Baie eet- en drinkplekke stapafstand vanaf my blyplek."
"As jy hou van die tipe omgewing, behuising, nou straatjies en tapas eet en uithangplekke. "