Verified Reviews
Onrus
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Onrus
Rated 4.8 out of 5 based on 146 reviews.
"Dit is 'n pragtige plek. Ek sal enige tyd weer daar vakansie hou, die huis is pragtig ingerig en die belangrike van alles, die kinders het dit geniet."
"Onrus is beautiful. Having the coastal boardwalk is wonderful. The mountains are superb. Having the OK MiniMark is great because you don't have to go into Hermanus unless you absolutely have to."
"Onrus is a laid back, quaint beach town. A nice surfer crowd and very friendly people, down to earth and not so touristy like Hermanus. Great walking paths, 7 min drive to the new mall, small lagoon for swimming at the main beach that stays warmer than the sea. Great local restaurants and coffees shops. I love the relaxed, easy going vibe of Onrus. "
"Rustige vakansiebestemming. Naby Kaapstad en sal die sterk aanbeveel vir 'n rustige vakansie."
"Onrus is n pragtige dorpie, met ongelooflike see en natuurskoon. Ook naby pragtige plekke soos Rooi Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus. Seker van die mooiste kuslyn in ons mooie Suid Afrika."
"Ons is bekend met die Overberg en dit is een van die beste plekke om jou siel te laat rus. "
"Onrus is my hart se plek. Daar is geen beter bestemming in die Wes-Kaap nie! "
"Onrus is dorpie wat jou alle moderne geriewe aanbied, maar met die rustigheid en vriendelikheid van 'n klein dorpie. As jy wil wegbreek van alles en almal is dit die plek on te gaan om van dit te vergeet."