Verified Reviews
Oude Dorp
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Oude Dorp
Rated 4.5 out of 5 based on 22 reviews.
"Baie stil sonder studente en plekke maak eers 10 uur oop vir ontbyt naby Oude Dorp."
"Not sure if you referring to Potchefstroom but if so it was a pleasant town to visit. It has all the basic necessities one needs."
"Dit is werklik 'n baie mooi plekkie, maar die paaie is baie swak in Potchefstroom."
"Oude Dorp is 'n baie mooi area van Potchefstroom .Geen probleem. Ons wil nou net Potchefstroom toe verhuis a.g.v. die gemaklikheid en mooi netjiese beeld wat Potchefstroom aan ons gebied het. "
"Die omgewing is skoon en netjies. Die inwoners is baie vriendelik en behulpsaam. 'n Aangename verandering vir ons van die stadslewe af."
"Cross Roads Inn is nie in Oude Dorp geleë nie. Oude Dorp is sowat 20 km buite Potchefstroom. Cross Roads Inn is in die middel van Potchefstroom. "
"Ek wil net baie dankie sê vir LekkeSlaap en vir Bietjie Bosveld. Ons het lekker gerus en het die naweek baie geniet en sal beslis dit weer doen."
"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"
"Baie goed geleë as jy besigheid in Potch het of as jy laat middag van Gauteng Kaap toe ry oor Kimberley om dan hier oor te slaap."