Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"'n Visserman-paradys al het visse nie gebyt met rivier wat afgekom het nie. Launching areas was baie maklik om te gebruik. Lekker vlooimark gehad met kwaliteitsprodukte. Baie lekker en veilige staproetes. Baie mooi dorpie."
"Pragtige dorpie in die natuur, met 'n rustige, veilige gevoel. Naby aan verskeie aktiwiteite."
"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."
"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "
"Die Lagoon het nou 'n getypoel en dit is baie lekker vir kinders om in te speel. Dit het ook baie lekker stalletjies wat allerhande snoeperye en speelgoed en klere verkoop."
"Caledon lacks nice coffee shops and breakfast places. The only place to go is the Wimpy or the Caledon Spa restaurants (which needs a serious spruce up). Caledon as a town can position itself as a nice stop point with good coffee shops with breakfast. It is a central point access for travel."
"Baie klein dorpie, heerlik vir wegbreek, maar meer moeite kan gedoen word met aanwysings."
"Geen idee gehad dat Grabouw/Elgin so baie het om te doen nie!"
"Die dorp is nie so besig as wat ek kan onthou nie. Was 7 jaar gelede ook in Hermanus. "
"Nie juis tyd in Bredasdorp self spandeer nie, so ek kan nie te veel daarop uitbrei nie, maar hy is wonderlik geleë ten opsigte van lieflike kusdorpies."
"My eerste keer daar! Fantastiese, mooi plek. Vol oulike restaurante en straat kafees, kunsplekke, buitemark en oulike winkeltjies! Pragtige strande. My nuwe vakansieplek!"