Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Die kinders het die sandduine vreeslik geniet, die bure en mense in Bettysbaai is baie vriendelik!"
"Buiten dat dit vrek warm was, was Swellendam definitief 'n bestemming waar ek weer sal gaan kuier, inteendeel, die dorp is waar my dogter gaan trou in 2021. Baie netjies, baie word gebied vir 'n toeris, baie mooi boomryk. Die museum was baie interessant - kan net opgeknap word."
"Dit is 'n pragtige deel van ons land, dit is 'n baie skoon area en baie om te doen in die hele Overstrand."
"Lieflike klein dorpie, 'n plaasagtige gevoel. Baie stalletjies om na toe te gaan. Rustig."
"Much to see and do in Hermanus. Coast path and mountain walks; visits to Old and New harbour; lovely beaches and nature reserve; shops and restaurants."
"Pragtig geleë en mooi, maar ons het dit moeilik gevind om inligting te kry vir aktiwiteite: Wat kan mens doen in Houwhoek Natuurreservaat en waar is die ingang; kaart van Lebanon MTB-roete het geen roete op hom."
"Caught a nice yellowtail. Went to the southern tip of Africa. Lovely place to swim or walk on the beach. Love Struisbaai."
"I enjoy Hermanus and always book in that area. Very tranquil and has all the necessities."
"Indien jy soek na rus en vrede is Pearly Beach jou bestemming. Die dorp is nie gekommersialiseer nie, wat dit baie aangenaam maak in seisoentyd waar strande nie oorvol raak nie. Aktiwiteite is beskikbaar in naby geleë dorpe vir die avontuurlustige persone."
"Napier is 'n baie mooi skoon plattelandse dorpie naby baie bestemmings en mooi roetes."