Verified Reviews
Overberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Overberg
Rated 4.6 out of 5 based on 10751 reviews.
"Lovely area. Beautiful walk along the beach path. Beautiful sunset. Absolutely just gorgeous!"
"Die dorp is nie vir woelige tieners en jongmense nie. Dit is 'n dorp vir mense wat hou van op die stoep sit en die natuur wil insasem en saam kwaliteit familietyd wil hê. Lekker lang afstande stap langs die see of sommer van Struisbaai na Agulhas draf of fietsry en terug."
"As die mense wakker is en lus is om hul deure vir voornemende kliënte oop te maak, is dit n paradys. As hul nie lus is nie, is dit die mooiste spookdorp is Suid-Afrika."
"Dit is 'n pragtige en skoon dorp. 'n Mens voel baie veilig om daar rond te loop. Die inwoners is baie vriendelik en hulpvaardig."
"Meeste winkels was Maandag gesluit. Ons het egter een van die eienaars geskakel en sy was so gaaf om die kunswinkels vir ons oop te sluit. Genadendal uitstappie is en behoort op almal se 'bucket list' te wees."
"Baie lekker rustig en vriendelike plek. Baie stil en 'n lekker plek om te gaan ontspan."
"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."
"Groot dankie vir Peter vir die moeite wat hy meer as bereid was om te doen, hy is verseker 'n aanwins vir L'Agulhas..."