Verified Reviews
Paarl
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paarl
Rated 4.7 out of 5 based on 810 reviews.
"Stunning holiday destination. Well worth a visit. Excellent wines and cheese and olives."
"Lieflike omgewing met baie plekke om te besoek geleë in 'n radius van 30-50 km. Rêrig 'n lieflike bestemming."
"Pragtige Kerke om te sien en die nabye omgewing soos Franschhoek en Stellenbosch pragtige natuurskoon en besienswaardighede soos die NG Kerk op Franschhoek as ook die Hugenote Museum met 'n restaurant wat heerlike etes verskaf! En moenie die wynproebestemmings vergeet nie!"
"Beautiful town with a lot to see and do. Will definitely return to visit Paarl."
"'n Lieflike bolandse dorp wat uitstekend goed geleë is. Daar is top restaurante in en om Paarl met die land se beste wynkelders binne 'n paar minute se ry in en om Paarl. Ons sou ons graag daar wou vestig. "
"Kikka in hoofstraat is tops. Paarlberg is verstommend. Verdien meer aandag as 'n besondere natuurbelewenis in die Kaap."
"Lekker warm. Het net Taalmonument besoek op die dag aangesien ek ander verpligtinge gehad het, maar sal beslis weer terugkeer om 'n wyntoer of so te doen. "
"Daar is so baie om te sien en te doen 4 dae is nie naastenby genoeg nie. Wees voorbereid om baie te loop en bring 'n fiets. Temperature in die somer is aan die hoë kant en die nagte koel nie baie af nie."