Verified Reviews
Panorama Route
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Panorama Route
Rated 4.5 out of 5 based on 2438 reviews.
"Graskop was the perfect destination as it was central to everything, e.g. Mac Mac falls, Mac Mac pools, God's window etc. "
"Ek is nie seker oor Sonheuwel as 'n toeristebestemming nie - ek bly gewoonlik slegs vir besigheid, maar dit is baie sentraal geleë."
"Wel, indien die gemeenskap en omgewing nie baie dringend hierdie ernstige probleme gaan aanspreek nie, gaan minder en minder toeriste Sabie besoek. Ek is baie seker dat daar wel ander toeriste-akkommodasiegeriewe is wat met dieselfde probleem sit."
Pilgrim's Rest, Panorama Route
The Royal Hotel"Besoek gerus die onderdorp en maak 'n draai by 'n Legende in Pelgrimsrus vir heerlike tuisgemaakte tamatiesous, kerrie-afval en soveel meer. Oom Johnny en sy gesin is altyd vriendelik en so ook hulle personeel. Die hotelpersoneel en die karwagte gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel en jou voertuie te beskerm. "
"Sonheuwel is naby aan alles wat mens moontlik benodig: winkels, skole, besighede en maklike groot paaie."
"Even though the town seems run down from when I was there 10 years ago, it still has that small town feeling which we still enjoyed as a holiday destination away from the busy city."
"Indien jy nie weet wat beteken "tranquillity" nie kom dan Kaapsehoop toe om die antwoord te kry."
"Pragtige, bekoorlike, ouwêreldse dorpie wat beslis weer en weer besoek kan word."
"Met al die oorsese gaste raak Sabie bietjie duur en baie besig vir ons local SA burgers. Jy moet nou vir alles ingang betaal: Mac Mac Falls, Mac Mac Pools, God's Window, etc."
"There ain't much going on at night. Might want to keep in mind that younger people also do visit this area. "
"Absolutely breathtaking nature and a stunning view. I recommend anyone to visit Kaapsehoop at least once in their lifetime! You will surely want to return."
"Graskop kan nog bietjie werk aan vriendelikheid, veral by winkelsentrums. In Sabie voel mens nog baie meer op jou gemak as in Graskop, maar Graskop se pannekoeke bly die beste!"