Verified Reviews
Parow
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Parow
Rated 4.4 out of 5 based on 118 reviews.
"Baie sentraal en beslis 'n aantreklike opsie indien besigheid gedoen moet word in Kaapstad."
"Ons hondjie was baie welkom en genoeg plek gehad om rond te hardloop. Erf is toe en veilig."
"Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms."
"Sentraal geleë tussen gewilde inkopiesentrums. Naby Artscape waar ons wou wees."
"Dit is pragtige woonbuurt met 'n mooi speelpark waarheen ons die kleinkinders kon neem. Hulle het dit baie geniet. Dis so veilig dat jy heerlik om die blok kan gaan stap. Boomryk en stil. Die vliegtuie wat oorvlieg was vir ons baie mooi. Die snelweg se verkeer het ons nie gepla nie. Ons het dit baie geniet."
"Ons het Parow lekker sentraal gevind om na die Waterfront, Tafelberg, Botaniese Tuine, Kaappunt, Robbeneiland, Houtbaai, die wynplase en nog baie ander plekke te besoek. Dit is ook naby die N1."
"Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!"
"Parow is lekker sentraal in Kaapstad met maklike roetes na enige plek in die Kaap."