Indien jy Paternoster besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Paternoster.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Paternoster Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Paternoster accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Paternoster akkommodasie
225 lekke plekke om te bly
Ahoy Farmhouse 2
Robin House is 'n pragtige strandfronthuis met 'n rustige atmosfeer en 'n uitstekende ligging in Paternoster, aan d...
Aqua Blue is 'n Hollandse strandhuis in Paternoster. Die huis het 'n grasdak, 'n onbedekte swembadjie in die binneh...
Cataliya Holiday Home is 'n bekoorlike selfsorg-toevlugsoord in die skilderagtige kusdorpie Paternoster. Hierdie ui...
Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster. Gilcrest P...
Hocus Pocus Cottage is 'n netjiese, afgewitte selfsorgkothuis in Paternoster 3 strate en sowat 1 minuut se stap van...
In 1829 het die Columbine-skip langs die kus gesink en baie skipbreukelinge het die strand gehaal. Volgens volksverhale het die matrose hulle dankbaarheid getoon deur die "Onse Vader" op te se en die Latynse naam daarvan, Pater Noster, aan hierdie area te gee. Paternoster het as 'n piepklein vissersdorp... Lees meer