Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verified Reviews

Paternoster

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Paternoster

Rated 4.6 out of 5 based on 2296 reviews.

Paternoster

Paternoster Manor

"Rustigheid van self en die ideale plek om te ontspan en jou batterye te herlaai en bietjie te lees."

Paternoster

Mooimeisiesfontein

"Friendly people and awesome restaurants. Close to the beach which was awesome."

Paternoster

Bo-Bakkies

"Hou die dorpie jul eie so lank as moontlik."

Paternoster

Jacobsklip Loft

"Lekker bestemming, maar wees maar versigtig vir "petty crime"."

Paternoster

Paternoster Pride

"Geen issues met veiligheid gehad nie. 'n Groot pluspunt gewees."

Paternoster

Malgassie

"Altyd pragtig daar, word net al meer oorgeneem met die permanente inwoners/vissermanne en hul gesinne wat al meer word en dit nie netjies hou nie, orals lê stukke bottels en glase rond. "

Paternoster

Aloha 3

"Pragtige strande. Net die kreefverkopers wat lasposte is."

Paternoster

Bokkie

"Een van die mooiste dorpies aan die Weskus."

Paternoster

Paternoster Place

"Voorstrand Restaurant was 'n groot wenner. Lekker atmosfeer, 'n strand en see uitsig en fantastiese lekker kos!"

Paternoster

Kreefnes

"10 years ago Paternoster was really clean and everything looked brand new. The houses have aged a bit, but not too much and there's plenty of sand in the roads, a lot more than what I could remember."

Paternoster

Soli Deo Gloria Unit 2

"Quaint houses, amazing beach and very relaxed. Definitely worth a visit."

Paternoster

Sonia

"Heerlik sonder kreefsmokkelaars."

Paternoster

Roosmarijn Guest House

"Verheug om te sien dat daar nuwe besighede is wat koninkryk-waardes het. Mag hul net van krag tot krag gaan en die res van die dorpie positief beïnvloed."

Paternoster

Azzuro

"Die dorpie maak goeie voorsiening vir toeriste en die winkeltjie op die dorp het verras met lekker varsgebakte melktert en souttert en baie avokado en vars vrugte en groente. Baie oulike eienaar wat voorsiening maak vir stadsjapies se voorkeure. Dankie daarvoor!"

Paternoster

Seekat on Malmok

"The pizza at Blikkie Pizzeria is amazing, especially the Paternoster pizza! I look forward to returning to try out Gaatjie on the Beach. I also had a lovely horse trail on the beach and an early morning kayak. Plenty to see and do!"

Paternoster

Aloha 2

"Pragtige dorpie met baie sjarme."

Paternoster

Potters Rest Studio 1

"A lovely little place."

Paternoster

Sea Shack

"Lekker plekkie."

Paternoster

Paters Nessie

"Sien sterre."

Paternoster

Aloha 2

"Mense baie vriendelik en behulpsaam. "

Paternoster

Seekat on Malmok

"I love the place. Even looked at buying property there for our retirement."

Paternoster

Manatoka

"Baie lekker plekkie om te kuier, ons is mal daaroor."

Paternoster

Azzuro

"Oulike huisies en strand, goeie restaurante, maar voel nie veilig nie."

Paternoster

Paternoster Place

"Paternoster is 'n pragtige plek maar het vanaf April tot nou heelwat verander. Winkeltjies is nie meer so interessant soos voorheen nie, niks wat uitstaan nie. Ek was half teleurgesteld, gevoel soos die einde van die seisoen."

Paternoster

Dune Ridge Main House

"Ongetwyfeld 'n juweel!"

Paternoster

Ahoy Farmhouse 3

"Small quaint village. Book restaurants in advance!"

Paternoster

Baywatch Villa and Cottage

"Ongelooflik lekker gekuier en was absoluut die ideale venue vir my 50ste!"

Paternoster

Not available

"My hartsplek."

Paternoster

Dreamcatcher Mint

"Lieflike plek vir mense wie absoluut rus en vrede soek. "

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1530
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote