Geverifieerde Resensie
Phalaborwa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Phalaborwa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.9 uit 5 gekry volgens 287 resensies.
"Die dorp toon maar die normale verval van die land en meer spesifiek die platteland. Vuil riool wat in die strate afloop. Die grootste voordeel is natuurlik die hek wat toegang bied tot die Kruger Wildtuin."
"We hoped to visit House of Marula, but we were informed that it's closed."
"Gebruik die bestemming hoofsaaklik as 'n laaste stop voor of na 'n wildtuinbesoek."
"Reg langs Kruger Nasionale Wildtuin. Kan nie beter ligging vra nie."
"Akkommodasie in die dorp is belangrik vir o.a. besoekers in deurgang na die Kruger."
"Weather was amazing for this time of the year and a perfect location for venturing into the Kruger, not really a location to stay and relax as it is busy and noisy, but if you intend to drive around and into the Kruger - it is a great spot."
"Ken nie Phaloborwa baie goed nie, anders as perfek geleë vir toegang tot die Krugerwildtuin."
"Die Busstop bied heerlike ontbyt en crafts. Balansdienste flink en behulpsaam met ongeluk. Mense uiters vriendelik. Pad in vanaf Hoedspruit benodig aandag. Verder is Phalaborwa 'n pragtige plekke waar jy ook selfs gewaarsku word as van die diere oorgekom het vanaf die Wildtuin."
"The town has everything you need including their own distiller of whisky and gin."