Verified Reviews
Piketberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Piketberg
Rated 4.2 out of 5 based on 66 reviews.
"Sou graag meer inligting by gastehuis wou kry rakende die dorpie se besienswaardighede. Dankie."
"Hier al meer as 1 keer my hart verloor. Baie oulike plekkies om te besoek na hartelus."
"There is nothing there to do. No markets to visit, museum was closed, no tourist attractions."
"Piketberg is one of those quaint little towns where one is still exposed to hospitality galore. You come as a guest and you leave as family/friends."
"Dis waar ek op skool was. Was baie lekker om Piketberg as toeris te ontdek. Sal graag weer die dorp besoek om na die museum te kyk en die historiese roete te stap."
"Mooi omgewing, ons was op pad van blomme N7 na Kaapstad. Het als so geniet. Wonderlik."
"Uitstekend. Sonder twyfel is dit 'n baie veilige omgewing en die mense is baie bedagsaam."
"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"
"Piketberg is 'n pragtige en bekoorlike dorpie teen die hange van die berg. Ons was aangenaam verras oor die algemene netheid van die dorp. Daar het letterlik geen papiere rondgelê nie en dit op 'n Saterdagmiddag. Ons sal sonder twyfel weer daar oornag!"
"Goeie ligging. Gaste kan natuurskoon buite dorp ook geniet as deel van dorp se bekoring!"
"Op die dorpie is daar nie veel om te doen nie, maar dit word omring deur pragtige natuurskoon. "
"Plekke wat ons besoek het gedurende ons verblyf en wat ek kan aanbeveel is Riebeeck-Kasteel, Tulbagh en Alles Verloren-wynplaas."