Verified Reviews
Plettenberg Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Plettenberg Bay
Rated 4.8 out of 5 based on 943 reviews.
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Dunes Unit 106"Keurbooms is in 'n rustige area. Tog naby genoeg aan al die toeriste- en vakansiebestemmings."
"Plettenbergbaai het die pragtigste see, vriendelikste mense enige tyd sal ek weer terug kom."
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
The Dunes Unit 106"Baie lekker bestemming en die mense is baie vriendelik!"
Keurboomstrand, Plettenberg Bay
Kozi @ Keurbooms"Naby geleë aan veelvuldige toeriste aantreklikhede soos die Voëlpark, Monkey World, Tiere, Slange ens."
"Daar is eetplekke vir elkeen se smaak en voorkeer. 'n Moet op enige iemand se lys wat nog nie Plet besoek het nie."
"Die area bied 'n ongelooflike hoeveelheid interessanthede wat baie naby is en ook nie die bank breek nie."
"Plettenbergbaai is 'n besonderse bestemming met baie om te doen en baie bekostigbare verblyf-opsies."