Verified Reviews
Port Alfred
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Alfred
Rated 4.4 out of 5 based on 433 reviews.
"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."
"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."
"Dink Port Alfred is 'n awesome dorpie. Sal definitief weer gaan vakansie hou daar."
"In vergelyking met van die ander Oos-Kaapdorpe naby, was ons verras hoe skoon die strate is. Het reg deur die dag werkers gesien vullis optel. Dankie daarvoor."
"Net jammer hulle kraanwater is nie op standaard nie. Dit is te brak 'n mens kan dit nie drink nie."
"We enjoyed ourselves outside of the building. Port Alfred is a beautiful place."
"Great town for holiday and if you want to just get away from the hustle at home."
"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."
"Port Alfred generally is a great place and will definitely come back: affordable accommodation, nice view, great water activities, beautiful malls restaurants and nice people."
"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."
"Heel lekker dorpie. Kort groot handelaars. Paar goed wat ons nie kon kry in die dorp nie."
"Die watersituasie maak dit nogal moeilik om te beplan, want jy weet nie wanneer die water af gaan wees nie. Die meeste gastehuise het reënwatertenks, maar hulle skakel nie altyd betyds oor wanneer jy bv. wil stort nie. Jy moet dan water vir ablusie ens. gebruik wat eintlik vir koffiewater en drinkwater bedoel was."