Verified Reviews
Port Edward
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Port Edward
Rated 4.4 out of 5 based on 362 reviews.
"Lekker natuuraktiwiteite o.a. Umtamvuma (staproetes) en Oribi Gorge, wat aktiwiteite soos reksprong, roei en stap het."
"If you are looking for a simple holiday and enjoy unspoilt beaches then Leisure Bay is the perfect spot."
"Pragtige area, mooi strande. Sal wil sien dat die ekonomie meer aan die gang kom daar. Sekuriteit is egter nog 'n bekommernis, want die area is so mooi. As dit veiliger was met sterker ekonomie behoort dit eintlik veel meer toeriste/vakansiegangers te lok."
"Port Edward het pragtige strande en is baie naby heerlike plekke om te kuier maar is stil en privaat."
"The main beach was not the best. There was a continuous smell of sewerage. The sea on the other hand was great."
"Heelwat dinge om te doen rondom Port Edward. Mac Banana, Beaver Creek Koffieplaas, Oribi Gorge, Red Desert, ens. "
"Baie gesogde plek met baie om te doen vir oud en jonk. Eetplekke uit die boeke!"
"Baie lieflike plekkie. Klein maar baie oulike plekke om te sien. Die natuur is pragtig."
"Daar is baie om te doen in die omliggende omgewing, maar Port Edward soos met baie ander kleiner dorpies is maar ietwat vervalle. Die ligging is ergter uitsteekend en ja daar is heeltwat om te doen en sien."
"The main entrance to Port Edward is a bit hectic, for shopping rather use the town centre shops, Saveright, about 2km into town. There is also the shopping center near Ramsey's Garden restaurant."
"Dit is naby die Wild Coast Casino, ongeveer 10 km. Daar is 'n uitstekende Spar met alles wat jy nodig het en meer. Ackerman's, Pep, Clicks, apteke, wegneemeetplekke. Daar is nie baie misdaad daar nie."
"It's a very lovely, warm and peaceful place to go if you want to relax and enjoy nature, the beach and shopping centers."