Verified Reviews
Gqeberha (Port Elizabeth)
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Gqeberha (Port Elizabeth)
Rated 4.4 out of 5 based on 1368 reviews.
"Naby Kagga Kamma Natuurreservaat, Summerstrand in PE is netjies en maklik bereikbaar."
"Bly net uit die stad uit, die omliggende areas is pragtig en iets om te aanskou, maar hoe nader jy aan die stad beweeg, hoe meer vervalle word alles. Het glad nie veilig gevoel nie en dadelik om gedraai en teruggekeer na Seaview."
"Voel veilig om in die area te loop. Die area is mooi en skoon sonder enige potholes."
"Die netjiese voorkoms van Gqeberha het ons verstom. Die mense was vriendelik en baie behulpsaam en die wind het nie so vreeslik gewaai as wat almal dink nie! 'n Pragtige plek wat alles bied waaroor 'n mens kan droom."
"Vriendelikste stad of winderigste stad, hang af wie vra! My antwoord - vriendelikste stad!"
"Lieflike stadige pas, maar alles wat mens nodig het. Somerstrand was so skoon. Die vriendelike en winderige stad. Puik Uber-bestuurders."
"Groot stad. Daar is baie dinge om te doen. Baie winkels beskikbaar vir inkopies, veral as jy in 'n klein dorpie woonagtig is."
"Relaxed and laid back, friendly city. Everything is within a 15-minute drive."
"Baie om te doen vir mense met kinders en as jy hou van die natuur. Lekker perdry by Sardinia Bay en verskeie park runs om van te kies."
"As jy nie daar is vir besigheid nie en jy het nie vriende en of familie daar nie, gaan jy definitief sit en tande tel. Daar is 'n paar oulike plekke, maar dit is definitief nie vir almal nie."
"Seaview, Kinibay, Beachview, Blue Horizon. Best side of PE, otherwise it's just like Midrand, without the luxury of water."
"Heerlike stad met 'n dorpsgevoel. Allerhande interessante nuwe eetplekke. Vriendelike mense. Dit bied net soveel moontlikhede om daar vakansie te gaan hou."
"Lovely and beautiful country sites and the place is so clean. There are so many places to visit in and outside of Port Elizabeth. PE is definitely our favorite holiday destination."