Verified Reviews
Potchefstroom Central
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Potchefstroom Central
Rated 4 out of 5 based on 134 reviews.
"Die beskikbaarstelling van 'n brosjure wat belangrikste toerisme-aantreklikhede aandui, sal tot groot voordeel van die dorp strek. Daar is soveel om te sien, maar niks word bemark nie."
"Daar is baie fasiliteite veral vir sport en alles wat nodig mag wees vir besigheid en studente."
"Yes, its a lovely place that I can take friends and family to spend some weeks there. "
"Potch was altyd so 'n netjiese dorp. Middedorp laat veel te wense oor. Universiteit is 'n Trotse sieraad vir ouers en studente."
"Dit is 'n pragtige plek, goeie diens, vriendelike mense met sy eie unieke atmosfeer. I love the place!"
"My dogter is daar op universiteit en dit is die rede hoekom ek Potchefstroom toe kom. Vir my is dit 'n lieflike dorp, maar ek kan my nie uitspreek oor die toeriste-aktiwiteite, ens. nie. Daarvoor is ek te min daar."
"Goeie area, baie veilig naby lekker kuier restaurante soos Vida Verde wat verseker besoek moet word vir die heel lekkerste pizza in Potchefstroom!"
"Ek het veilig gevoel en sou daar kon gaan draf as ek nie so laat teruggekeer het nie. "
"Wow! The town is clean and beautiful. I wish I can find a job at Potchefstroom."
"Ons besoek Potch. net met aardklop en is so tevrede met die ligging. Kan en gaan Adato aanbeveel."
"Ons het basies net tussen die eenheid en die universiteit beweeg. Die strate was netjies en die universiteitsgronde skoon. "