Indien jy Pretoria-Oos besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Pretoria-Oos.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Pretoria-Oos Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Pretoria East accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Pretoria-Oos akkommodasie
357 lekke plekke om te bly
Green Scape bied oornagverblyf in 'n tuinkothuis wat op die eienaar se perseel in Constantia Park, Pretoria geleë i...
King Protea is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 3 gaste in Erasmuskloof en bied maklike toegang tot die N1 en die R...
GaDuTe gastehuis is binne 'n paar minute van al die groot plaaslike hospitale af en stapafstand vanaf die naaste wi...
Koru Guest House
Koru Guest House is in die veilige Wapadrand Landgoed in Pretoria en bied gehalte-gastekamers. Hierdie gastehuis is...
Walker Inn is 'n gemaklike semi-selfsorg-eenheid vir 2 gaste en is in Garsfontein, Pretoria geleë. Die eenheid is ...
Alongside 594
Regency Hotel 2 Self-Catering Apartment
Regency Hotel 2 Self-Catering Apartment is in Ashlea Gardens, Pretoria, en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of 'n g...