Geverifieerde Resensie
Randpark Ridge
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Randpark Ridge bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 11 resensies.
"Everything is close, so no need to travel to far to get what you need, you can walk there."
"Lovely malls and restaurants, quick access to the freeway and super safe."
"Vir 'n naweek uitstappie is daar redelik om te doen soos die Plantpark besoek en baie restaurante in die omliggende area."
"Die area is BAIE veilig en skoon, mense is vriendelik en jy voel welkom, naby aan winkelsentrum, en nie te ver van goedjies om te gaan doen en sien (bv. Gold Reef City, Sandton Mall, Gautrain, Lion Park ens.)"
"Lekker sentraal en naby aan 'n verskeidendheid restaurante en ontspanningsopsies."