Verified Reviews
Reebok
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Reebok
Rated 4.7 out of 5 based on 63 reviews.
"Reebok has very friendly people and helpful. We are two elderly people and when asked for directions the people of Reebok went out of their way to help. We will definitely return."
"Die dorpie is besonders mooi en die mense almal vriendelik. Ons het ons harte hier verloor."
"Lieflike, rustige kusdorpie om te besoek en vandaar die Tuinroete en omliggende areas te besoek."
"Reebok is op die tuinroete vir my die hartsplek - weg van al die besige omgewings en alles is gerieflik naby."
"Perfek vir iemand wat wil wegkom van die stad se geraas, maar wat tog die rondplas in die branders geniet. "
"Reebok is sentraal geleë. Naby die N2, 40 km vanaf George. Die omliggende areas waar jy kan verdwaal in die mooi natuurskoon. See en swem is beslis nie alles nie. Besienswaardighede is die juwele van hierdie area."
"Pragtige plek en so veilig. Ons swem goed soos opslaan stoele en sambrele het onder gestaan. Soms het ons nie eers die voertuig gesluit nie. Daar is niemand wat jou pla nie. Die die mense is so vriendelik wat permanent daar woon. Dis regtig 'n lekker plek gewees. Beveel met my hele hart Ons stukkie Hemel aan vir as jy rus en vrede soek en net wil wegkom van 'n gejag na wind. "