Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Map

Verified Reviews

Riversdale

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Riversdale

Rated 4.2 out of 5 based on 178 reviews.

Riversdale

Meurant

"Baie oulike plek."

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Om weg te breek vir 'n naweek of 'n rustige vakansie, sal Riversdal jou plek wees."

Riversdale

Fynbos Guest House

"Pragtige dorp."

Riversdale

Meurant

"Hartsplek."

Riversdale

Oudebosch Guest Farm

"Ongelooflike natuurskoon en regtig so baie om te verken!"

Riversdale

Oakdale Cottages

"Skoon en netjies. Vriendelik."

Riversdale

Oudebosch Guest Farm

"Ons kom weer kuier!"

Riversdale

Meurant

"Lieflike dorpie, baie gawe en vriendelik mense!"

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Daar is wel nie baie te doen vir die stadsjapies nie, maar die ou tronk is besonders en daar is baie ander interessante eetplekkies en winkeltjies waardeur mens kan snuffel. Dit is sentraal tussen die berg en die see, en bied ook baie buitelugaktiwiteite in die omgewing."

Riversdale

Meurant

"Sentraal geleë vir uitreik na Stilbaai, Jongensfontein en Witsand."

Riversdale

Platkop-Veldhuisie

"Het baie geheime skatte."

Riversdale

Oakdale Cottages

"'n Moet om vir Sleeping Beauty te sien."

Riversdale

Central Boutique Hotel Guesthouse

"Dorp benodig regtig 'n opknapping. Strate is onnet."

Riversdale

Korentepoort Dam

"Baie rustige en pragtige plek."

Riversdale

De Doornkraal Vinotel

"Heerlik, rustig en baie om te sien en te beleef."

Riversdale

Oakhurst Guest House

"Dit is 'n netjiese dorp met vriendelike mense. Mooi natuurskoon en berge en besienswaardighede binne ry-afstand."

Riversdale

Meurant

"Pragtige roete tot daar. Rustige klein dorpie."

Riversdale

Meurant

"Riversdal is 'n oulike dorpie, en meer van 'n pit stop dorpie. Daar is nie veel om te doen in die dorp nie, maar liefs in die omringende areas, maar dit was rustig en gepas vir ons, en ons doel vir die naweek. Dit was lekker om weg te breek van die stad en bietjie stilte te kom soek. En die dorp is veilig."

Riversdale

Oakhurst Guest House

"'n Pragtige plattelandse dorp, mooi uitsig op die berg. "

Riversdale

Kweekkraal Guest Farm

"Het net oorgeslaap in Riversdal."

Riversdale

Schoongelegen Rooms

"Genoeg eetplekke, ens. en baie plekke soos die Ou Tronk om te besoek."

Riversdale

Die Opstal

"Hartlike mense soos dit hoort, maar lekker koud."

Riversdale

Heritage House Self Catering Cottages and Rooms

"Die mense is vriendelik en gasvry en daar is allerhande interessante doendinge."

Riversdale

De Doornkraal Vinotel

"Die trunk is die moeite werd om te besoek, asook die wyn van Aan't Vette."

Riversdale

Oudebosch Guest Farm

"Riversdal is 'n pragtige, skoon en netjies dorpie. "

Riversdale

Korentepoort Dam

"Baie oulike dorpie. Die restaurant by Die Dam/Kwekery was baie lekker."

Riversdale

Korentepoort Dam

"Pragtige dorpie!"

Page
Page 5 - Showing 121 to 150

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers