Geverifieerde Resensie
Rust De Winter
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rust De Winter bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Die dorpie is baie vervalle, maar die omgewing so mooi. Dis wel lekker naby aan Mistic Monkeys en Dinokeng Natuur Reservaat."
"Baie om te doen in Rust De Winter. Ons het die Mystic Monkeys and Feathers Wildlife Park asook die dam besoek "