Verified Reviews
Sabie
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sabie
Rated 4.4 out of 5 based on 702 reviews.
"Het voorheen op Graskop gebly, maar vind Sabie baie meer sentraal tot die toeriste aantreklikhede. Pragtige dorp met alles wat mens nodig het beskikbaar. Goeie restaurante, ons het veral die Wild Fig geniet. Baie om te doen in die omgewing binne dagreis afstand. "
"Was altyd 'n 5. Die paaie is in 'n baie slegte toestand. Dit is wel baie mooi. Bly my eerste keuse vakansiebestemming."
"Die dorp se paaie kort dringende instandhouding. Die dorp is egter verder nog net so mooi en ek sal in die toekoms graag weer terugkeer."
"Daar is so baie versteekte skatte. Ons het nie by almal eers uitgekom nie. Dis 'n pragtige plekkie."
"Mooi dorpie wat sentraal is vir die besigtiging van die pragtige natuur van die Laeveld."
"Sabie is n asemrowende bestemming! Pragtigste natuur en die vriendelikste mense. 'n Moet sién om te glo area!"
"Sabie is lovely! One of South Africa's best kept secrets. Make sure to check out the local bookstore!"
"Nie veel te sien in die dorp self nie, maar daar is baie watervalle in die omgewing en 'n besoek aan Graskop Gorge is die moeite werd. Die Spar op Sabie se pryse het my verbaas met hulle goeie pryse en goeie diens."
"Clean, small town, the best holiday spot, perfect for people who want to go away from the city buzz."
"Sabie is scenically nestled among the mountains and ideally located to explore the sights of Mpumalanga."
"Ek is van Sabie, daar skool gegaan en gewerk. Sabie sal altyd in my hart bly as een van ons land se mooiste bestemmings."
"Lekker rustige plekkie om te wees. Vir die wat 'n goeie restaurant soek: The Wild Fig Tree!"
"Sabie is a perfect holiday area. Development is lacking a bit, thus certain luxury things are scarce to find. Come prepared to avoid disappointments. "
"Mooi plek en wonderlik. Mense is ook baie vriendilik. Die atmosfeer is die beste. "
"The town itself could use some TLC but were clean and the people are friendly."