Verified Reviews
Saldanha Bay Local Municipality
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Saldanha Bay Local Municipality
Rated 4.5 out of 5 based on 741 reviews.
Saldanha Bay Local Municipality
Weskushuis"Skoon en netjiese omgewing, het glad nie onveilig gevoel nie."
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Self-catering Holiday Accommodation"Die omgewing is lekker, die enigste probleem is die games by Club Mykonos wat gesluit is."
Saldanha Bay Local Municipality
Kwaaibaai View"Ons het deur Saldanhabaai gery en was aangenaam verras met die algemene netheid van die omgewing."
Saldanha Bay Local Municipality
Allview Holiday Apartments"Ek het Jakobsbaai baie mooi en lekker ervaar. 'n Netjiese en skoon kusdorpie."
Saldanha Bay Local Municipality
Lekker Rus"Saldanhabaai is 'n baie mooi en skoon plek. Mense baie vriendelik."
Saldanha Bay Local Municipality
Langebaan Anchor's Down"Dink hulle dienslewering is absoluut puik en ons het nou na 10 jaar laas vir seker die goeie verskil gesien! Daar is wel altyd oral plek vir verbetering! Maar hul harde werk word vir seker raak gesien! En ons was aangenaam verras!"
Saldanha Bay Local Municipality
Long Acres Bahamas Accommodation"Nie juis probleem gehad vir daai weekend nie."
Saldanha Bay Local Municipality
La Vie"We had a short on the electrical box and they came out fairly quickly to assist."
Saldanha Bay Local Municipality
Berg & Dal Akkomodasie"Ons was so beïndruk met die dorp dat ons besluit het om daar 'n huis te koop."
Saldanha Bay Local Municipality
Revive and Die Grot"Dankie dat julle die paaie verbeter in Langebaan."
Saldanha Bay Local Municipality
Sunset Villa and Cottage"Ons was ongelukkig in 'n tyd wat daar aan die pad gebou word en waar die mall gerevamp word maar glo as dit klaar is sal dit heerlik wees. Verder baie netjies en skoon"
Saldanha Bay Local Municipality
Sharkbay Boutique Hotel & Spa"Die paaie is baie swak, Langebaan dorp lyk maar droewig en die munisipaliteit kan verseker algemene dienste verbeter."
Saldanha Bay Local Municipality
12 on Beach"Saldanha is a beautiful travel destination, the harbour is beautiful especially at night when all the lights are shining on the water. There are great restaurants in Salhanha Bay as well. Our favourite is Sandstone restuarant which has very reasonable prices for their food and their food is alway delicious."