Verified Reviews
Salt Rock
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Salt Rock
Rated 4.6 out of 5 based on 157 reviews.
"Dis 'n baie mooi woongebied en ons sal enige tyd weer daar vakansie hou. "
"Sal graag van meer akkommodasie geleenthede in die omgewing wil weet. Veral selfsorg."
"Wonderlike bestemming - so baie om te sien en doen. Besonder skoon en veilig."
"Salt Rock is n baie snoesige vakansiedorp, met als naby en amper op jou stoep. Vriendelike mense, oulike restaurant. Behoorlike vakansiebestemming."
"Lekker klein plek om vakansie te gaan hou. Strand is redelik skoon, maar twyfel of dit werklik van Blouvlag-standaard is en het die getypoel baie geniet."
"Pragtige klein kusdorpie met 'n heerlike strand. Tog is jy naby genoeg aan die groter plekke sou jy enigiets nodig hê. Dis die perfekte plek vir 'n gesinsvakansie by die see."
"Salt Rock is 'n great bestemming met talle behoorlike 4-ster plekke, soos Canelands. Dis reg op die strand en die diens is 6-ster!"
"The area is fantastic with a great Spar, nice restaurants and an awesome beach with tidal pool."
"Salt Rock is a very good family holiday destination with a laid back atmosphere and great beaches."
"Mooi en goeie swemstrand. Lewensredders altyd aktief en waaksaam. Litchiboord met mark is 'n heerlike ervaring. "