Verified Reviews
Santos Bay
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Santos Bay
Rated 4.7 out of 5 based on 85 reviews.
"Die strand was baie skoon en die sand spierwit. Geen besoedeling nie. De Bakke-area wat naasliggend is, is net nie veilig as jy alleen is nie, en glad nie veilig na sonsondergang nie. "
"Strand is fantasties! Ons was nou al so baie in Hartenbos en Mosselbaai, hou elke jaar daar vakansie, maar was nog nooit op Diasstrand nie. Sal definitief weer daar kuier. "
"Bou meer van die grasdak afdakkies op die strand. Plant ook meer palmbome. Dit skep 'n mooi prentjie."
"Water is lekker en min rotse. Restaurant op die see, genoeg parkering en plek op die strand self. "
"Lovely location. Quite expensive for the size of the apartment. Loved it anyway."
"Santosbaai het goedversorgde woonstelle, 24 uur-sekuriteit. Baie goed geleë met see-uitsig. Twee restaurante paar meter vanaf woonstelle. Sal enige tyd aanbeveel."
"Baie mooi en uitstekende vakansie plek vir enige persone wat uitsien na 'n lekker vakansie en wegbreek."
"Alles wat 'n goeie vakansie nodig het in het in een ruimte. See, restaurante, oop vars lug. Fantasties."