Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Summerstrand, Sarah Baartman District
Summerseas 54"Somerstrand is pragtig en veral Pollock Beach waartoe ons direkte toegang gehad het. Ons sal nie huiwer om weer daarheen te gaan nie. "
Cannonville, Sarah Baartman District
Sundays Mouth Guesthouse"Die Sondagsrivier omgewing is baie mooi en die restaurant is knus en die kos lekker. "
Kleinemonde, Sarah Baartman District
Lagoon View Self-catering Chalet"Kleinemonde is a beautiful little place with a lot of charisma but the accommodation was not up to standard at all!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tyday Accommodation"Baie mooi stad en die verkeer is ook nie so erg soos in ander stede nie. Oor die algemeen bied Port Elizabeth alles wat 'n reisiger wil ervaar."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Starry Nights Guest House"As jy nog nie by Nieu Bethesda gekuier het nie, al die pragtige plekkies besoek het nie en nie op Oom Jacob se Donkiekarretjie gery en na al sy stories geluister het nie, mis jy baie!"
Sunland, Sarah Baartman District
Avoca River Cabins"We didn't explore Sunland, but it looked beautiful and perhaps we will next time."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Cleveland Guest Farm"If you want to have a native accommodation within a typical citrus-farm: this would be the best decision. "
Marina Martinique, Sarah Baartman District
8 Jamaican Palms"Simply fabulous with views to die for."
Loerie, Sarah Baartman District
Bergrivier Eco Retreat"Close to PE, but feels like you are in the countryside."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
17 Jamaican Palms"Die pad vanaf die snelweg na Marina Martinique was nie mooi nie. Jy ry deur 'n informele nedersetting voor jy by die pragtige Marina kom. Hoewel pragtig omhein was ek nie baie in my skik oor die pad tussen Jeffreys en die baai. Wens die munisipaliteit kon die pad verfraai. Sou 'n aanwins gewees het."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Die Kapokbosskuur"Oulike interessante dorpie. Wat definitief besoek moet word. Die mense van die dorp is baie vriendelik, hulpvaardig en ook verwelkomend."
Kirkwood, Sarah Baartman District
Cleveland Guest Farm"Kirkwood het beslis meer om te bied as wat mens op die oog af sien, die mense is vriendelik en ons sou graag meer wou sien van Kirkwood en die omgewing."
Bluewater Bay, Sarah Baartman District
Pilbra Beachfront Self-catering Apartments"Goeie bestemming, alle besienswaardighede maklik bereikbaar."
Summerstrand, Sarah Baartman District
Algoa Guest House"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The View"Die lekkerste plek op aarde. Daar is iets vir almal om te doen."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Doornberg Guest Farm"Lovely to see new restaurants and still the same place we remember from years gone by!"
Greater Addo, Sarah Baartman District
Lenmore Chalets, Restaurant, Deli and Bakery"Dit is 'n oulike toerismebestemming."