Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Wavecrest, Sarah Baartman District
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Baie mooi, stil area. Voel baie veilig daar."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Hancke Holiday Apartments"Wonderlike dorpie met vriendelike mense. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Port Elizabeth Self-catering Apartments"Lovely, peaceful and safe place."
Kleinemonde, Sarah Baartman District
Lala Lapa Lodge"Heelike dorpie tussen 2 riviere en pragtige strand front."
Marina Martinique, Sarah Baartman District
17 Jamaican Palms"Marina Martinique is 'n wonderlike plek om te rus. Ons het die boot cruise gedoen met sonsondergang en dit was pragtig. Dit is baie naby aan die see en selfs aan restuarante geleë."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Nieu-Bethesda is 'n juweel van 'n dorp. Ons vertel vir almal om 'n besoek te gaan aflê. "
Port Alfred, Sarah Baartman District
Emerald View Apartment"Ons eerste keuse vir 'n wegbreek vakansie."
Kouga Country, Sarah Baartman District
Mentors Country Estate"Hankey en Patensie sowel as die Baviaans is een van ons mooiste plekke in die land."
Joubertina, Sarah Baartman District
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Joubertina het al die nodige winkels beskikbaar indien jy kruideniersware, klere en vleis benodig om te koop. Die natuurskoon is ongelooflik mooi."
Cannonville, Sarah Baartman District
Sundowner Guest House"Pragtige, skoon rivierloop en groot sand strand. Onbeskryflik mooi - nog nie oorbevolk nie."
St Francis Bay, Sarah Baartman District
The Tin Shack"So mooi en rustig. Ek sou baie graag daar bly!"
St Francis Bay, Sarah Baartman District
Kai at St. Francis Bay"Was nog altyd mal oor golfbaan, en dit is 2de keer met my familie daar kom kuier."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seals"We really enjoyed Cape St Francis, the Port was amazing, friendly people all around, we felt like i was home.We have recommended Cape St Francis to friends and family, If anyone need a quiet and amazing vacation spot, Cape St Francis is the place to be."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Brewery Loft"Lekker weggesteek van die normale gejaagde lewe."
Cannon Rocks, Sarah Baartman District
Shipwreck Cottage"Skoon en veilige strand. Die sonsopkoms is asemrowend."
Walmer, Sarah Baartman District
RElaxed City Living"Die middelpunt van alles, Walmer Park is loopafstand en dit het alles wat vakansiegangers nodig het. "
Walmer, Sarah Baartman District
Settlers Valley Cottage"Naby aan alles! Naby malls (Walmer Park en Moffet on Main), naby hospitale, naby NMMU, naby restaurante, naby lughawe! Gerieflik!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Interessante dorpie, pragtig as mens oor die berg inkom. Beslis ‘n unieke SA ervaring."
Lorraine, Sarah Baartman District
Bets-se-Plek"Eintlik meer `n gewone woonbuurt, maar mens kan maar daar tuisgaan as jy besigheid in PE het, want alles is naby alles in PE (as jy van Gauteng af kom). Ook binne bereik van lughawe. Ons was daar vir `n troue en dit was binne bereik van kerk en onthaal-area."