Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3617 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Oulike dorpie met baie om te doen. Inwoners is baie gaaf en bekend met die area, ten einde gaste te kan verwys na ander besienswaardighede, rigting te gee of eetplekke voor te stel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Close and Comfy"Eerste keer in Port Elizabeth en ken die stad glad nie en daarom voel ek nie gemaklik om kommentaar te lewer nie. Wat ek wel kan sê is dat ons met ons rondry in die stad dit aangenaam gevind het. Ons het nooit gevoel dis onveilig nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Mike Heroldt 28"Padoppervlaktes orals 'n groot probleem, maar nog steeds 'n goeie vakansiedorp."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Martinique Cove 6"They need to have their restaurants and cafe's open for a longer time."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"The municipality is useless and the roads are falling apart. However, all the businesses needed are there."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Could do with some decent Municipal management."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Waterkant 4"If you surf or fish, it is a no-brainer! Best bet is to stay for a week at least - that way you get to do day trips to all the attractions within a 150 km-radius."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
5 Folkestone"Wonderlike bestemming vir vakansie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Lunar Accommodation"Sal graag die stad beter wil leer ken."
Bushman's River Mouth, Sarah Baartman District
Riversbend Cottage"Pragtig. Wens ons kon langer kuier."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
33 Kingston Place"We travel regularly to Jeffrey's Bay when we need a short break from home. It's our oasis. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"Ek is bly dat ons die moeite gedoen het om die besteming te besoek. Dit het baie verander (het dit die laaste keer besoek 40 jaar gelede). Die dorp het mooi ontwikkel en is pragtig skoon en moeite is gedoen om die dorp vriendelik vir die besoeker te maak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Seventy9"Mense moet net leer om by ʼn rooi robot te stop. Elke dag ʼn hele paar keer gebeur vir 7 dae wat ons daar was. Kyk eers mooi voor jy beweeg oor groen lig."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Only come in winter for the surf, but it must be fantastic in summer for any beach lovers. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Baie lekker plek. Kuier al daar van kinderdae af. Besighede slaap laat, maak eers 9 uur oop op Saterdae."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Villa Petit Guest House"Lovely beach and restaurants. Friendly waitrons at restaurant. Excellnt food."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Quince & Cottage"Pragtig! Goeie stop vir 1 nag om omgewing te sien!"