Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Embo Guest Villa"Lovely place and weather nice. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
5 Folkestone"Very good and friendly accommodation destination."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Scallop Terrace"Vriendelike mense. Skoon dorp. Pragtige strande. Veilig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Accommodation"Wonderlikste kunstedorpie met pragtige omliggende berge."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Courtyard Hotel Port Elizabeth"Gqeberha die stad/dorp as self word nie instand gehou deur sy Minusipaliteit soos dit kan nie. Van die areas en plekke is vervalle. Min moeite word gedoen om toerisme te bevorder. Maar lekker vir 'n gewone SA-vakansie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Casa la Petit"Hou maar 'n kan water of 2 naby, daar is waterbeperkings."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Mandyville"Beautiful beaches. Fabulous food. A must see destination."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
28 Stones Hill Guest House"A wonderful historical town to visit with lovely viewing areas."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Devon's Nook"Lekker dorpie, alhoewel nie baie in die dorpie self was nie. Het lang ente op strand gestap. Mense oor die algemeen baie vriendelik daar."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Lazybay Cottage"I love Jeffreys Bay but during December the weather is not good, not much to do or eating places for Muslim community."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sunset Guesthouse"Net dat die Boardwalk toe was en daar nie veel vir die kinders op die huidige oomblik om te doen nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Accommodation"Dit sou gaaf gewees het om te weet meeste restaurante is toe en dat die een of twee wat oop was vooraf bespreking benodig. Alles werk met kontant en daar is geen ATM op die dorp nie. Ons kon dus nie veel geniet van alles wat dorpie offer nie wat groot jammerte is. Dit sou ook nice wees as daar 'n lys van alles was wat mens kon doen. Pragtige dorpie en baie vriendelike mense, sal beslis weer daar stop!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Riverside Drive"Die dorp gaan agteruit en die slaggate is erg. Dis 'n pragtige dorp maar agteruitgang is duidelik sigbaar."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Gate Guest House"Gqeberha (Port Elizabeth) is a very friendly, service orientated city with great possibilities for the future."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Wonderlike plek. Besoek ook die kerkhof en vind Helen Martins se grafsteen!"
Humansdorp, Sarah Baartman District
40b Guesthouse"Le Chameleon en St Francisbaai is aan te beveel."
Bathurst, Sarah Baartman District
Pear Tree Cottage"Die krag was af vir ongeveer 5 ure, nie as gevolg van beurtkrag nie. Blykbaar gebeur dit gereed."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Emlanjeni Lodge"Pragtige, skoon dorpie met 'n lekker 'vibe' en baie in die omgewing om jou mee besig te hou."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Egmont Guest House"Gqeberha (Port Elizabeth) het ongelukkig ook prooi geval van slaggate wat nou op belangrike paaie voorkom. "
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Jeffreys Bay Beach Accommodation - Apartment 2"Jeffreys baai is 'n vriendelike toeriste dorp met baie om te doen en te beleef."