Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Antique Silk Self-catering Unit"Pragtige universiteitsdorp met heelwat toeriste-attraksies. Jammer van die vrot teerpaaie!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
The Beach House"Port Alfred is a very quiet and beautiful place and this makes it a holiday destination for a couple."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Dancing Dunes"Daar is heelwat om te doen en te sien in PE, doen net moeite om te Google of mense te vra!"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"J-Bay has an awesome restaurant called Kitchen Windows that was recommended by our hosts. It was a pleasant experience, excellent food, atmosphere and hosting."
Seafield, Sarah Baartman District
Lagoon View Self-catering Chalet"Went for a wedding at Klienemonde, but would not contemplate it as a holiday destination."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Lazydaze"Ideale vakansiedorp, pragtige kuierplekke met natuurlik van die wêreld se beste branderplankgolwe."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Beach"Port Alfred generally is a great place and will definitely come back: affordable accommodation, nice view, great water activities, beautiful malls restaurants and nice people."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Bied verskriklik baie vir 'n goeie wegkom van stadsgejaag."
St Francis, Sarah Baartman District
Palamos On Sea"Kan nog baie uitbrei nie, die informele nedersetting naby die vakansiehuise mag dalk negatiewe impak het."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Aberdeen se ligging is ongelukkig tussen êrens en nêrens. Maar na 'n lang dag se reis is dit 'n verwelkomende sig. Dit is 'n klein dorpie waar daar nie veel aangaan nie. Maar die rustigheid van die dorp en die mense laat jou ook sommer kalmeer. Ongeag die droogte is dit nog steeds 'n plek met vriendelike mense!"
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Indigo Apartment"If you want a relaxed seaside holiday in a gorgeous little town, this is your place. If you need the highlife, I'd say it's not for you. Relax and unwind, walk, swim, fish. Good eateries in town. Lovely, friendly people too. What is extra nice is that there are other towns reasonably close and you can explore those if you need more than sun, sea and sand. Plenty of interesting little shops around too, but there are not big malls and nightclubs! Great place."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
FlipFlops and TreeTops"Dis waar ons roots lê. Ek sal enige tyd weer daar wil gaan vakansie hou. Saam my sussie het ons ons kinderdae beleef."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Owl Nest House"Very interesting and charming small town with very friendly people. It is well worth a visit. We stayed for 2 nights and I'd recommend staying a bit longer."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman District
Heaven Scent"Baie mooi strand en strandmeer. Baie mooi natuurskoon en die dorp se mense is werklik baie vriendelik. Het baie veilig daar gevoel. Weet nie of daar genoeg fasiliteite vir mense met kinders is nie. Laasgenoemde was nie vir ons ’n probleem nie, maar ons kon ver gaan stap sonder enige bekommernis."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is ’n lekker ontspannende en rustige dorp vir vakansie of vir ’n naweek weg te breek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Heath Villa"Quiet and clean city. Love the place, but the wind ..."
Aberdeen, Sarah Baartman District
De Denne"Aberdeen kan meer doen om toerisme te bevorder - dit is 'n onontdekte juweel van die Karoo."
St Francis, Sarah Baartman District
Ships Bell 4B"Die St. Francis Brewery se vis en calamari is die beste!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Rugged Rocks Beach Cottages"Heel lekker dorpie. Kort groot handelaars. Paar goed wat ons nie kon kry in die dorp nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Waterkant 2"Maak 'n dagreis Stromsriviermond toe. Doen dit net."
St Francis, Sarah Baartman District
Seals"Nogal teleurgesteld dat die paaie en algemene munisipale dienste so agteruitgaan. Gras en vuilgoed groei die dorp en woonbuurte vol."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachwalk Bed and Breakfast"Die wind waai net baie."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Fairlie House"Die watersituasie maak dit nogal moeilik om te beplan, want jy weet nie wanneer die water af gaan wees nie. Die meeste gastehuise het reënwatertenks, maar hulle skakel nie altyd betyds oor wanneer jy bv. wil stort nie. Jy moet dan water vir ablusie ens. gebruik wat eintlik vir koffiewater en drinkwater bedoel was."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Marine Paradise Guest House"Lieflike plek en baie vriendelike mense!"