Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 5913 reviews.
Port Alfred, Sarah Baartman District
Lavender House & Lavender Room"Die dorp is silwerskoon. Daar was 'n water-tekort, maar blykbaar is die munisipaliteit besig om dit uit te sorteer. Heerlike eetplekke om van te kies."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Garden Flat on Southey"Small town. Not much to do or visit unless you have specific plans."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Die stop by die brouery is altyd op ons agenda. Geniet altyd die lekker platter saam met die heuningbier en apple cider. Ook alte heerlik geëet by die kunsgalery. Hierdie keer het ons vir 2 aande oorgebly en die pad opgery tot by die bankie. Wat 'n lieflike uitsig van Nieu-Bethesda. Dit sal ook nou in instelling word en wil volgende keer daar wees as die son ondergaan."
Oyster Bay, Sarah Baartman District
At The Beach"Al nadeel is die lang grondpad wat mens moet ry, en as mens siek raak daar is die naaste dokter of apteek eers in Humansdorp."
St Francis, Sarah Baartman District
Anchor Drift"Picture Perfect, very beautiful place and all the white house's gives it its charm, love love love it to bits, will definitely go back soon."
Joubertina, Sarah Baartman District
Unit 1 @ Lemontenara"You might as well just push through to the coast."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
And The Cow Jumped Over The Moon..."Nieu-Bethesda het 'n besonderse atmosfeer van rustigheid en 'n skilderagtige dorpie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
12 Claptons Marina Martinique"Die dorp baie skoon, die teerpaaie work in stand gehou. Ons sal beslis weer gaan."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Crashing Waves Self-catering Unit"Die water tekort is tans 'n groot probleem en rig baie skade aan die toerisme bedryf."
Cape St Francis, Sarah Baartman District
Seal Point @ Cape St Francis"Baie uitgebrei en ’n klipgooi van St. Francis, Humansdorp en Jeffriesbaai. Iets vir almal om te kies en keur."
St Francis, Sarah Baartman District
Little Portofino"Good golf courses. Easy trip to Jeffreys. Convenient shopping areas. Good restaurants. Found it very quiet out of season."
Boknesstrand, Sarah Baartman District
Sandcastle"Dit is 'n pratige strand! Die 6 dae daar was heerlik. Baie stil en rustig. Sal dit enige tyd weer besoek."
"Ongerepte natuurskoon. Lekker 4x4-roetes. Dit was ’n rowwe pad op pad na Patensie se rigting - maar ’n moet om te beleef."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Paradise Self-Catering Units"Lieflike vakansie bestemming met heerlike, maklik bekombare eetplekke. Baie bekostigbaar."
Seafield, Sarah Baartman District
Westend House"We have bought 2 stands there to go and retire so we wanted to get a feel of the area. It is beautiful and the scenery is great."