Verified Reviews
Scottburgh
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Scottburgh
Rated 4.4 out of 5 based on 250 reviews.
"Die strande was baie goed gepolisieer en die verkeer beheer! 'n Mens het veilig gevoel omdat geen drank toegelaat was nie en die lewensredders was baie streng met mense wat die see nie respekteer nie! Dis 'n stillerige dorp waar jy kon rus weg van die stadsverkeer! Die nabygeleë mall het darem die meeste winkels as jou geld jou gepla het! Daar is baie om te doen in die omgewing as jy wou rondry! "
"Daar is genoeg dinge om te doen in die omgewing, Scottburgh netjies, en het goeie inkopiesentrums!"
"Netjiese strand met supertube, nie oorvol mense, oulike dorpie met lekker eetplekke."