Verified Reviews
Sedgefield
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sedgefield
Rated 4.7 out of 5 based on 630 reviews.
"Lovely place to visit especially to include the Saturday Market where food and fresh produce can be bought."
"Dis in die hart van die Tuinroete en stel jou in staat om die wonderlike strande, riviere, natuur en restaurante in alle rigtings te ontdek."
"Sedgefield het pragtige, skoon, oop strande. Sal altyd weer terugkom. Mooi groot en skoon supermarkte vir aankope."
"Toegang tot die hoostrand kan verbeter word d.mv. 'n loopplankpaadjie. Andersins was dit 'n lekker bestemming."
"Omdat ek gehoor het Sedgefield is die dorp van die skilpad het my brein automaties dinge rustiger gevat. Ek het rede gehad om vir die kelners orals waar ek gekom het te se hulle moet my meer tyd gee om te dink want ek mag stadig wees. Ek was baie verbaas oor die aantal honde wat ek gesien het of in die see baljaar of in die vlei in plons. Mense is vriendelik en daar is baie eetplekke om elke hoek en draai."
"Beautiful and serene environment. Just what is needed to get away from the city lights."
"Die dorp van Sedgefield het nuwe winkels bygekry vandat ons laas daar was. Spar, en 'n Clicks! Onthou om by Pili-Pili te gaan pizza!"
"Ons het van ons beste memories tussen Knysna en George gebou. Sedgefield dra ons baie naby aan die hart. Wat 'n great plek."
"Het lekker gekuier in Sedgefield en omgewing. Die patryse en skilpaaie was oulik. Pili Pili vreeslik geniet met hul aangename atmosfeer en personeel. Mooi skoon strand. Baie aangename ondervinding."
"I have been holidaying in Sedgefield for over 30 years, since I was a school girl, and will always return. I watched the A Frame houses being built and have stayed in many of them over the years, so know them well."
"Sedgefield is 'n pragtige vriendelike dorpie met 'n paar lekker kuierplekkies and al die winkels wat mens nodig het. Boonop is daar op Saterdae 'n mark (Wild Oats Market) waar jy allerhande lekkernye en vars kos direk van die verskaffers kan koop. Die natuur en strande is asemrowend mooi. Ons het die mooiste sonsondergange ooit beleef. Sal weer terugkom hiernatoe!"
"Sedgefield is 'n rustige plekkie met pragtige natuurskoon en die vriendelikste mense ooit. "
"Still has a small town feel, seems very safe, so many people out running, cycling, walking dogs. So ideal for water sports, lovely beaches."
"Nooit besef Sedgefield is so groot nie. Baie om te doen en sien in die area."
"Pragtige plek! Die see, lagoon en berge sommer alles by mekaar. Ook baie naby aan ander mooi plekke soos Knysna, Plett en George."
"Die dorp en sy mense is vriendelik en akkommoderend. Dit is al vir jare lank my vakansiebestemming en sal altyd 'n gunsteling bly."
"Ons was verras oor die nuwe groot Spar en baie winkels. Vriendelike Afrikaanse mense. "