Verified Reviews
Shaka's Rock
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Shaka's Rock
Rated 4.5 out of 5 based on 112 reviews.
"Calm and peaceful, plenty of places for eating and shopping nearby, without all the bustle of Durban and Umhlanga."
"Shaka's Rock het nie regtig 'n swemstrand nie, maar die lagoon en getypoel is baie lekker, veral vir die kinders. As jy onder toesig in die see wil swem moet jy na Ballito se hoofstrand ry ongelukkig. "
"Should consider permanent cleaners for the beaches, some of them where very dirty."
"Die kuspad kort herstelwerk en is vol slaggate. Verder is dit gerieflik naby aan die groter besigheidsentrums."
"Vir seker sal die Noordkus ons weer sien en veral Shaka's Rock. Skoon netjies vriendelike mense. Strande ook netjies skoon en rustig."
"Ek kan dit definitief aanbeveel. Dit is reg by Ballito and Salt Rock. Sugar Rush Park is ook baie naby waar jy Parkrun kan gaan doen, stap, bergfiets ry ens."
"The Tidal Pool was absolutely fantastic! Sad that the beaches have so much litter, but we know that trash washes up, so not blaming anyone, but a clean up would be good! "
"Shaka's Rock is 'n pragtige klein kusdorpie, tropies en baie mooi. Ook 'n baie mooi strand. Vriendelike mense oral waar jy gaan."
"It is worth spending time here. All the amenities, shops and the beach is close by. The cleanliness and safety on the beach is truly outstanding."
"Dit is 'n rustige plekkie wat skoon is en ons het veilig gevoel. Die strande is nie so besig soos die hoofstrande nie en dit het ons persoonlik gepas. Ons sal beslis weer Shaka's Rock besoek. "
"Skoon en veilig. Die mense is vriendelik en behulpsaam. Soveel dinge vir die kids om te doen. Sugar rush, Flag animal farm, flieks, die skoon strand en granny pools. Kon nie vir meer vra nie!"